Af

Kan ons bepaal wanneer die eindtyd min of meer gaan wees? | Forum

Lamanin Admin
Lamanin Aug 17 '14
As mens die boek Daniel in die Bybel, deeglik en noukeurig deurlees en ondersoek is daar baie rigtingwysers wat verseker bepalend is van wanneer die eindtyd min of meer gaan plaasvind.
zibber
zibber Sep 10 '14

ja daar is verseker in die woord van Vader JHWH presiese aanduiding wanneer die Messiag sal terug kom aarde toe.....maar die koms van Vader JHWH aan die einde weet niemand nie....so ons trek nou amper op 6000jaar op aarde en dit sal die wederkoms wees van ons meester Jahshua en Hy sal al die ongeregtigheid wegneem en dan moet daar nog 'n 1000 jaar van vrede hier op aarde gebly word en dan Armagedon en dan sal Vader JHWH self kom en dit kry jy deur net die teks in die bybel deur te gaan alles staan daar woord vir woord jy moet dit net lees....!!!!!!!! vrede

Die Forum pos is geredigeer deur zibber Sep 10 '14
GerhardEbersoehn
GerhardEbersoehn Jan 9 '16
Ek glo ons lewe in die eindtyd. 


Die eindtyd het eintlik alreeds met die vleeswording van Jesus Christus begin.


"Nadat God baiekeer op baie maniere in die ou tyd deur die profete gespreek het, het Hy in hierdie laaste dae / eindtyd tot ons deur die Seun gespreek." Hebreërs 1:1.