Af

Die Woord Speel ? | Forum

Onderwerp plekbepaling: Forum tuiste » Algemeen » Besprekings oor Die Bybel
Ashton Admin
Ashton Aug 22 '14
In die Bybel word daar heelwat gebruik gemaak van die woord Speel

Ek sal nogals julle verklaarings wil hoor oor wat beteken die speel vir julle wat hulle van praat?

Kyk Rigters Simson het voor ander gespeel dan ook toe hulle in die Woestyn was.

Maar net iets interesant dink ek.

4. Exodus 32:6
En hulle het die ander dag vroeg klaargemaak en brandoffers geoffer en dankoffers aangebring; daarop het die volk gaan sit om te eet en te drink, en hulle het opgestaan om te speel. ...

6. Judges 16:25 En toe hulle hart vrolik was, sê hulle: Roep Simson, dat hy vir ons speel; en hulle het Simson uit die gevangenis geroep; en hy het voor hulle gespeel, en hulle het hom tussen die pilare laat staan. ...

7. Judges 16:27 En die huis was vol manne en vroue, en al die vorste van die Filistyne was daar, en op die dak omtrent drie duisend manne en vroue wat kyk hoe Simson speel. ...
Groete

Die Forum pos is geredigeer deur Ashton Sep 1 '14
zibber
zibber Sep 10 '14
speel soos ons dit vandag ken is sport........en dit word ook gekoppel aan die goue kalf waar die sportgod gebore was gekoppel....ja dit is 'n GOD...!!!!!! sport GOD en die is uiters sterk en vreet mense op soos soetkoek...kyk maar net na al die vereerings van mense...hoe hulle opgeverhef word soos gode en aanbid word....Open 22:14-15 maak dit baie duidelik dat die mense wat die klas van ding aanhang NIE kan ingaan in die nuwe stad Jerusalem NIE!!!!!....skokkende nuus maar ook so waar....!!!! baie mense gaan nou weer sê ja maar ek aanbid nie sport nie dis dan nou net ontspanning....skuus boet as jy deel het van die dier is jy deel van die dier punt.!!!!!!!!!!!!!!!!!!! daar is net reg of weg!!!!!! maak maar self jou keuse en dis net jou keuse om te maak en jy jouself sal geoordeel word aan die einde vir die keuses wat jy gemaak het...!!!!!!!!! so ja speel in die bybel was en is nog altyd daar en sal tot die einde daar wees.....kom ons neem nou net gou SA as voorbeeld....kyk maar met elke groot politieke gebeurtenis in SA was daar 'n aandag aftrekker deur sport gewees..!!!!! om die mense se aandag op sport te fokus en nie op wat regtig gebeur nie. no.1 met die JA Nee stem was daar 200 wat mense by die olimpiese spele en was dit gesê hulle kan nie deelneem as die mense Nee stem nie.....toe stem stem hulle Ja.....1995 rugby wereld beker in SA toe neem die swarte die land oor sonder een skoot terwille van sport.....stem tyd 2000 krieket die swartes hou weer die land....2010 sokker en en en gaan sit en ky mooi oor die taktiek wat hier gebruik word deur die bose magte van satan...toe het hulle die goue kalf aanbid vandag is hy net blou...draai die bloubul embleem onderste bo en sien self die afgod horus....dis nie toeval nie...en hou dan sommer die twede gebod hier in gedagte......plak hom op jou kar verf hom op jou gesig sy vlag wapper uit jou kar en by jou huis en en en ....en dan vra die mense hoekom word ons mense verkrag gedood gemartel onderdruk verdruk besteel.... want JHWH is nie daar teenwoordig as daar ander gode aanbid en aangehang word nie.....Vrede
Die Forum pos is geredigeer deur zibber Sep 10 '14