Af

Wie is ek!!!!! | Forum

Onderwerp plekbepaling: Forum tuiste » Algemeen » Stel jouself hier voor
zibber
zibber Sep 10 '14
Ek is niemand nie...net 'n eenfoudige disleksiese mens wat die Woord van Vader JHWH lees soos 'n kind en dit so verstaan. gelukking getroud met 4 pragtige kinders en is werkloos weens my geloof.....want ek eerbied die Sabbat op Saterdag en die wereld moet werk op Saterdae en dan bots dit met Vader JHWH se Sabbat en daarom word ek elke keer die slagoffer om sonder werk te sit...maar Vader JHWH voorsien elke keer en kyk agter ons...daar is kos in ons kaste, geld in ons beurs, brandstof in ons motor en daar is hope liefde in ons huisie met die genade van Vader JHWH!!!!